1 reviews | Active since Jan 2015
ek is op 31 ermelo capitec toe vir n spaar rekening vir my kind bank onkoste glo baie laag . die so genaamde bank bestuurder kom groet my by die deur kyk na my papiere en vind fout met als so vat ek my goed en ek loop en besluit ek sal eerder bank koste betaal as om so te sukkel so gaan ek na nedbank met dieselfde papier niks fout nie hulle kan my help net om te kyk gaan ek na die ander brach toe vra mooi is my papiere reg en raai wat ja dit was ?so kom ek agter my id boekie is weg gaan terug in my spore en kry dit by capitec so genaamde bank bestuurder daar word dit net aan mu gegee en niemand kyk eers of dit myne is nie of vra my tenmise my geboorte datum mense mense mense die wat capitec gebruik weet nie van beter nie as die bank bestuurder so slegs is hoe is die werkers captec verander jou advertensie geen bank onkoste nie want daar geen diens om te betaal voor nie ?
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.