hS
hendrik S

1 reviews | Active since Feb 2012

22 Dec 2015, 10:09

Kloning

Een wvan my werkers se bank kaart is gekloon ay hele bonus is getrek hy het dit op die 14/12/15 geraporteer by die tak toe word daar vir hom gese hy moet n week wag hy gaan toe in vandag 22/12/15 nee hy moet maar nog n week wag ek s***el toe die customer care hulle kan my nie n datum gee nie intussen moet die werker maar n droee kersfees he tot iemand by Capitec wakker skrik en doen wat gedoen moet word hoe veilig is Capitec want die meeste kaarte wat gekloon word is Capitec sin Capitec gee glad nie om vir sy kliente nie word wakker Capitec julle gaan besig heid verloor

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply22 Dec 2015, 13:02
Official
Hello gatvol met diens,

Thank you for taking the time to raise your concerns and affording us the opportunity to address them. Please accept our apologies for the poor service experience you had!

Feedback will be provided within 2 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.

Roxanne Pridgeon
Complaints Management: Capitec Bank

Best regards,