1 reviews | Active since Jun 2015
***** Capitec Bank
Bedrog Afedeling Capitec Bank: Op die 10de Nov 2022 het ek met 'n werknemer van die ***** afdeling gepraat oor die geld wat uit my rekening gesteel is op 27 September 2022. Hy het my meegedeel dat Capitec Bank nie die geld gaan terugbetaal nie aangesien die "*****s" die geld na 'n ander bank oorgeplaas het en toe weer daaruit getrek het. Ek het gevra dat hy vir my asb 'n epos moet stuur waarom Capitec dit nie gaan betaal nie. Tot op datum (23 Januarie 2023) nog geen epos ontvang nie. Waar het die diens van die banke heen gegaan???? Kan die bestuurder of hoof van die ***** afd my asb ****ak. Dit is 'n nodelose saak aangesien jy vir ure aanhou en niemand kom terug na jou. Ons is nou in groot finansiële moeilikheid aangesien ons moes leen om ons D/O te laat deurgaan het.
Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day.
Kind regards
Capitec Bank