1 reviews | Active since Feb 2016
Dit is hoe my bank vir my werk
Aangesien ek die klient by Capitec is verwag ek van my bank om my AS DIE KLIENT se belang eerste te stel. Na n lekker lang Paas naweek by n rugby toernooi ry ons doodmoeg terug Pretoria toe. Eet lekker by Spur en na ete sr Capitec kaart decline. Aangesien ons weet wat die bedrag op ons rek moet wees kyk ons dadelik op Internet banking en sowaar \you have no funds available\" Ons jaag Capitec toe in Nylstroom met die gedagte iemand moes ons kaart gekloon het. Niks geld vir tolhek of petrol of Spur. Rooi gesig en in groot verleendheid. By bank gekom sal ons hoor die persoon wat ons voertuig wil koop het sommer uit sy eie besluit om geld in ons rekening te deponeer en toe hy ons nie oor die Paas naweek kon ****ak nie BESLUIT OM ONS REKENING TE LAAT STOP. Capitec EK is julle klient. Julle het my nie eers probeer ****ak nie!!! Net sy woord gevat en MY rekening gestop. SWAK DIENS ek was lojaal aan julle selfs 3 familie lede help oor s***el na Capitec maar JULLE was gladnie lojaal aan my nie. Moenie lojaliteit verwag as jy as bank dit nie kan gee nie."
Dankie dat u die tyd geneem het om jou bekommernisse aan ons aandag te bring en ons die geleentheid gee om hulle aan te spreek.
Terugvoer sal verskaf word binne 2 werksdae, en ek hoop dat hierdie situasie opgelos sal word tot u bevrediging.
Roxanne Pridgeon
Klagtes Bestuur: Capitec Bank
Dankie dat u die tyd geneem het om jou bekommernisse aan ons aandag te bring en ons die geleentheid gee om hulle aan te spreek.
Terugvoer sal verskaf word binne 2 werksdae, en ek hoop dat hierdie situasie opgelos sal word tot u bevrediging.
Roxanne Pridgeon
Klagtes Bestuur: Capitec Bank
