OV
Odette V

1 reviews | Active since Feb 2021

18 Feb 2021, 13:26

Disappoint discast

Ek baie teleergesteld in vaal mall se tak stuur my op en af na ander bank plaas van om my te help my geld trug te kry in my rekening waar ek op die ou eind 160 moet betaal dat hulle my geld moet op****r en word dan ge se dit is nie kans dat ek daai geld weer trug sal kry nie dit hukm jy mos soentoe gaan is vir hulp dan moet jy nog 7 tot 14 werks dae wag plus nog dit my huur geld nou die einde van die maand oor 11 dae dan will hulle my nie help on my geld trug in my rekening te kry nie

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply18 Feb 2021, 13:28
Official
Good day Odette

Thank you for letting us know of your concern, and for your patience while we explore this matter. We have assigned your query to a designated official who will contact you within the next business day. 

Kind regards 

Capitec Bank