JJvR
Jaco Janse van Rensburg

1 reviews | Active since Mar 2015

23 Nov 2015, 20:02

Capitec weier om 'n rekening ooptemaak

Ek was vanmiddag so 16:00 by Capitec Bank in Dihlabeng Mall Bethlehem om vir my 'n spaarrekening oop te maak. Die werknemer daar weier om vir my 'n rekening oop te maak. Hy s? my VAN is verkeerd. My munisipaliteit rekening is my Man se voorletters en van en my man het vir my 'n vorm gegee dat ek by die adres bly. Hy het sy supervisor gevra en sy het ook ges? my VAN is verkeerd, terwyl ek die vorm wat my Man geteken het aan hul wys dat ek by die adres saam my Man bly, weier hulle. Hul was baie onvriendelik gladnie hulpvaardig nie. Op daardie oomblik was daar 2 mense wat by 'n tafel gesit het en 2 op die vloer maar daar was net 1 klient in die bank. Ek het vir hul ges? ek gaan dit nie daar los nie en verder vat en die werknemer het niks verder ges? nie. Ek het nie die persoon se naam of van nie. Ek het al by ander winkels rekeninge oopgemaak sonder enige probleem met my VAN nie, met 'n soortgelyke munisipale rekening. Ek waardeer gladnie die manier waarop ek behandel was nie en dat die werknemer van Capitec neergekyk het op my en my \dom"laat voel het deur sy optrede en die manier waarmee hy met my gepraat het. Ek het baie meer van Capitec verwag en is oneties en onprofessioneel"""

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply24 Nov 2015, 08:46
Official
Hello Jakes25,

I acknowledge your posting, and have referred it to Roxanne Pridgeon for immediate attention.

Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.

Complaint Management
Capitec Bank