DP
Davelina P

1 reviews | Active since Aug 2017

01 Jul 2020, 14:58

Capitec very bad bad service

Saterdag 27Junie is ek beroof in matlosane mall van my handsak waarin al my en my man se ids bankkaarte en bestuurlisensies en beursies was die rede hoekom dit in my handsak was is ek en my man is altwee al bo 50 en ek is in n rolstoel en hy loop ook baie swaar my man is van my af gevat in pq klere winkel deur n swart dame wat se sy werk da en sy kan vir hom n pensioners kaart oopmaak dan kry ons altyd af**** terwyl sy hom weglok in die winkel gryp een my rolstoel en stoot my weg die een het my handsak gegryp die securitys het gestaan en kyk vir my maar glad nie gehelp nie ons is na capitec tak toe in die mall maar dit was reeds toe nadat mense by die een winkel my gekalmeer het het ons huis toe gery want ons het nie fone by ons gehad nie ek het dadelik by die huis op my app gegaan maar ek kon nie ingaan nie want die app wou nie werk nie toe bel ek capitec bank en stop my kaart nou weier capitec bank om my geld wat uit my rek getrek is terug te betaal want hulle se dit is nie binne 2ure aan gemeld nie maar ek het op my bankstaat gesien da is 3keer probeer en die vierde keer het hulle vir n balans gevra en die 5de keer ontrek hulle al my geld uit my rek

0
Replies (0)