CM
Charmaine M

1 reviews | Active since Feb 2020

03 Feb 2020, 11:58

Capitec steel kliente se geld

Dit gebeur gereeld dat Capitec Tygervallei en Willowbridge se kitsbank nie depositos kan neem nie. Deposito by n Capitec kitsbank is R1 per R100. As die kitsbank buite werking is, is die volgende om dit by teller in te betaal, teen meer as dubbel die koste, R2,75 per R100. As jy nie die bestuurder nader en daaroor kla nie, word jou besonderhede nie geneem en jy "vergoed" vir ekstra kostes nie. Let wel die kostes gaan dadelik af maar jy word nie dadelik vergoed nie. Was al glad nie vergoed nie, moet heeltyd dophou op staat. Dit kom mos neer op bedrog en diefstal. Wat van die tyd wat vermors word, want as Willowbridge se kitsbank buite werking is dan word jy gese jy moet maar naTygervallei of andersom. Petrol en tyd o ja en parkeerkaartjiegeld word vermos, aangesien Willowbridge nie ****ant depositos by teller neem nie, moet jy in elk geval Tygervallei wat naaste is toe gaan. Nou gaan ek maar Tygervallei toe, raai wat kitsbank weereens ook buite werking, nou hul het n teller, maar duurder. Ek gaan kla by Bestuurder ander doen nie, gaan betaal maar in. Baie van die kliente het dalk nie daardie geld om te mors nie, hul kon dalk n brood koop wat nodig is om kinders te voed, maar NEE!!! Moenie dink die "vriendelike dame" by ingang gaan jou inlig dat jy met bestuurder kan praat en dan "hul kostes se terugbetaal" nie, NEE hul doen nie. As jy jou kostes terug kry, bygese. Onskuldige mense se geld word gesteel deur Capitec Bank. Waarom word die kitsbank nie vervang as dit so baie probleme met depositos gee nie? En Tygervalleitak moet nie eers hieroor probeer stry nie daardie deposito masjien is baie buite werking veral Maandae. Is hierdie 2 kitsbanke die enigstes met hierdie probleem, ek wonder, is dit n manier van geld maak? En ek sal graag wil weet hoeveel geld het Capitec nou al ekstra gemaak uit hul kliente deurdat hul depositos by teller moet gaan doen in sulke gevalle, ek sal graag daardie bedrag wil weet. Hoeveel onskuldige kliente gaan nog deurloop? Niemand van Capitec se personeel, daar moet mos iemand wees om jou te help kies en knoppie druk om n kaartjie te kry, of teller sal klient inlig dat dit hul fout is en dat transaksie by teller teen kitsbank kostes sal wees nie. NEE!!! Jy moet aandring op bestuurder en jou stem dik maak en dan hoop jy jy geld word terug betaal, net jammer die volgende kliente loop deur. Sies Capitec!!!

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply03 Feb 2020, 16:41
Official
Please accept my sincere apology for the frustration you experienced as result of this incident. 

Complaint Management will take ownership of this investigation and will provide you with feedback within the next five working days.  I trust that the matter will be resolved to your satisfaction. 
Kind regards
Capitec Bank