SV
Sisna V
1 reviews | Active since Feb 2016
06 Apr 2016, 06:21
Capitec kos my baie geld
Dis nou 8 dae vandat ek my klagte by HelloPeter gelig het. Tot op datum het ek geen terugvoer van Capitec ontvang nie. My aftrekorders het nie deur gegaan in die tyd wat my rekening gevries was nie. Ons het honderede rande moes uitgee aan petrol, oproepe en e-mails en moet nou sukkel om aftrekorder op datum te kry al het ons nie tyd daarvoor nie. Nadat ons Mamelodi tak toe gery het om SAPS verklarings te laat doen en Mamelodi tak het \vergeet\" om dit na hulle forensic afdeling te stuur, en dit nadat die bestuurder so mooi belowe het hy sal dit dadelik regstel. "
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)