1 reviews | Active since Jan 2019
Capitec Bank loan insurances
Ek het n lening by capitec bank uit geneem so paar jaar gelede saam met n verpligte versekering sou jy geretrence word dat jou rekening klaar betaal sou word as jou lening gereeld betaal word en op datum is. Net oor n jaar na ek die lening uit geneem het het dit so gekom dat ek geretrence was, ek het nooit n paaiement gemis nie, rekening was direk van my bank af getrek soos my salaris in betaal was. Ek het capitec ge****ak en ook self in gegaan na die tak naby my werk in Turffontein. Hulle het my gehelp om nodige dokumente in te gee en alle papierwerk reg te kry. Daar was vir my gese dat ek nie hoef te worry nie want die uitstaande bedrag sal 100% betaal word want ek het alle voorwaardes na gekom. Dit is nou 4 jaar later en capitec se steeds ek moet betaal want hulle het geen my my dokumente soos ek in gegee het op hulle boeke nie. Van my retrencement af het ek geen betalings gemaak nie en ek kry geen terug voer van hulle af oor hoe ons te werke moet gaan nie, al wat vir my gese word is om te betaal. Dit het my krediet telling heeltemal in die rooi, ek wil n voertuig koop en dit keur my nou om finansiering te kry. Ek hoop iemand sal my kan help om die probleem op te los. Groete
Feedback will be provided within 5 working days. I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Complaint Management
Capitec Bank
Feedback will be provided within 5 working days. I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Complaint Management
Capitec Bank
