1 reviews | Active since Sept 2016

11 Sept 2016, 11:40

Capitec bank

<p>Capitec bank is pateties as ek dit geweet het dan het em nooit oor gegaan. As hul van lyn is sukkel kliente om dinge te betaal met die kaart. Hul het nie eens die oordentelikheid om te kommunikeer deur sms om te se hul is van lyn af. Nou moet mens eers in skaamte by 'n betaal punt kom en jou transaksie word gedecli e. Ek dink capitec kan maar hul deure toe maak in suid afrika want hul is 'n verskoning vir 'n besigheid. Dit is pateties. Wonder hoe lank hul gaan vat om die probleem te herstel seker ook 'n ewigheid. </p>

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply13 Sept 2016, 08:15
Official

Please accept my sincere apology for the frustration you experienced as result of this incident.

Oscar de Villiers will take ownership of this investigation and will provide you with feedback within the next 3 working days. I trust that the matter will be resolved to your satisfaction.

Complaint Management

Capitec Bank