1 reviews | Active since Dec 2020
Bedrog afdelling s***el jou en pleeg dan self bedrog van Durban se tak af. Hulle kan vir al jou persoonlike inligting gee en dit sluit jou kaart nommer wat agter op jou kaart is ook in. Hulle kan op jou Chapitec Bank app in log op jou foon en presiesies s
Bedrog afdelling s***el jou en pleeg dan self bedrog van Durban se tak af. Hulle kan vir al jou persoonlike inligting gee en dit sluit jou kaart nommer wat agter op jou kaart is ook in. Hulle kan op jou Chapitec Bank app in log op jou foon en presiesies sien wat in jou app aan gaan en vir jou se wat om te doen. Hoe werk dit? Is jy nie die enigste persoon wat kan sien op jou foon terwyl jy jou on linebanking doen nie. Hulle skep sommer vir jou n nuwe rekkening terwyl jy praat en dan skuif hulle jou geld oor. R10 000 is so gesteel. As jy navraag by die bank doen dan se hulle net die polisie moet die saak ondersoek. As die polisie hulle ****ak dan mag hulle nie die polisie die inligting gee nie. Capitec se net sorry dis jou verlies hulle cover nie sulke bedrog sake nie. Dis nonsens ek het niemand toesteminging gegee of self gekies om die transaksie te doen nie nou sit ek met die verlies?
Feedback will be provided within five working days. I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Kind regards
Capitec Bank
Feedback will be provided within five working days. I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Kind regards
Capitec Bank
