JS
Juanita S

1 reviews | Active since Nov 2018

22 Nov 2018, 16:59

Baie Slegte Slegte diens

22ste november 2018 rondom 4h00 was ek en my man by capitec tak in kalaharie mall upington,toe ons instap was daar niemand by ingang van tak om ons te help nie en ons het toe self n nommer gedruk.Toe ons kkaar die nommer het het n mans persoon eers na ons gekom en ek het aan hom gese dat die diens swak is ons het ons self gehelp,sonder om verskoning te vra het hy ons net gese julle kan deurgaan na Mirielle Klaaste.

Ons het deur gestap na haar,en syt ons gehelp om die remote banking uittesorteer van beide my en man.Nadat sy ons gehelp het het sy aan my man gevra wanneer hy polisse gaan uitneem by capitec,en sy antwoord aan haar was dat ons oorgenoeg polisse het.Toe het ek aan die konsultant mirielle klaaste genoem dat capitec vinnig is om polisse te wil afsmeer maar my man nie wil help met krediet fasiliteite nie nadat ons getroue kliente aan bank is,die konsultant mirielle klaaste vra toe aan my nou wat soek ek by capitec i mean n konsultant wat n klient vra wat sy dan by die bank doen ipv om kliente te werf vir die bank,het aan haar genoem dat sy geen kliente diens het nie en dat jy nie so met n klient praat nie.Die manager raewynn winkler het nie eens die moeite gedoen om die probleem te kom oplos nie sy het gesit op haar stoel.Nadat ek besluit het om dit nie daar te los en dat ek die saak gaan aangee wou die bestuur raewynn ewe skielik kom omverskoning vra waarvan ek vir haar gese het ek aan vaar dit nie hoekom nou hoekom nie vroeer nie,die behandeling en diens wat ons ontvang het baie teleurstellend hoop capitec top bestuur kan dit uitsorteer want ons kan nie aan n bank getrou bly as daar nie geweet word hoe om met kliente te praat en werk nie.

0
Replies (1)
Capitec Bank
Capitec Bank's reply23 Nov 2018, 09:17
Official
Good day

I acknowledge your posting, and have referred it to Keshia Nomdo for immediate attention.
 
Feedback will be provided within 5 working days.  I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.

Kind regards
Complaint Management
Capitec Bank