1 reviews | Active since Mar 2009
Aftrek orders
Hoekom neem Capitec bank geld uit my rekening wat nie aan hulle behoort nie. Dit is mos nie julle s'n nie, Ek het 'n inbetaling van R2200 in my rekening gekry vanoggend vir hulp van my broer aan my bejaarde moeder wat by my woon. Minder as 3 minute later STEEL Capitec daai geld uit my rekening uit. As ek kan reg onthou is my aftrek orders vir die eerste dag van die maand. Volgens my vrou het ek al vanaf die 22ste SMS,e gekry wat vra dat ek my rekening moet aanvul. Dit gebeur nou al baie lank dat julle geld vat wat in my rekening inkom sonder dat dit aan julle behoort. My salaris word die 25ste inbetaal en my aftrek order is die 1ste. Hoekom word dit nie hanteer soos ek aangevra het nie. My geduld is nou regtig op om verliese te hanteer omdat julle admin nie reg is nie. Daar word geld tydig en ontydig uit my rekening getrek en ek word gepla om my rekening aan te vul baie lank voor my aftrek order moet deurkom. Ek het nie die tyd gedurende werks ure om julle deurmekaar admin ook uit te sorteer nie, en julle wil nie dat my vrou my banksake vir my gaan reel nie. GAAN EK MY GELD TERUG KRY WAT JULLE GEVAT HET VANOGGEND? Ek het lus om 'n diefstal saak te gaan maak.<br>
I acknowledge your posting, and have referred it to Adwena Williams for immediate attention.
Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Complaint Management
Capitec Bank
Best regards,
I acknowledge your posting, and have referred it to Adwena Williams for immediate attention.
Feedback will be provided within 3 working days, and I trust that this situation will be resolved to your satisfaction.
Complaint Management
Capitec Bank
Best regards,
