JH
Joan H

1 reviews | Active since May 2025

20 May 2025, 11:34

Canvas and More fotos

Beter sal mens nie kry nie. Julle diens, hulp, fotos en vriendelikheid het absoluut my dag gemaak. Hierdie was die lekkerste ondervinding. Dankie dat ek die pad saam julle kon stap. My foto's is absoluut puik, die gehalte absoluut die beste. Ek sal beslis weer en weer met julle besigheid doen. Nogmaals dankie

0
Replies (0)