KC
Karin C

1 reviews | Active since Oct 2012

07 Jul 2015, 17:00

No Service in Paarl

Cominne Carstens Van Tonder?Paarl Pals
18 mins ?

CALTex Fresh Stop...ek stop da om petrol in te gooi da was nt 1kar buiten my.....ek wag en wag niemand daag op ni...tu ry ek , tu sal ek sien hoe sit d joggies 4bymekaar en chit chat eni hulle werk duni tu draai ek trg en ga sien di camma like baas en sy se ooo baie jammmer ek sal ve hulllr pakgee...my b asof dt nu n kleuterskool is...ek sal ni eers in noood oooit we da stop ni ver*** -- feeling angry.
Like ? Comment ? Share

Morne Marais Daar oorkant Novel?As dit daar is hulle sien my ook NOOIT weer nie.Patetiese diens,presies dieselfde met my gebeur daar
16 mins ? Like

Elzeth Van Wyk Hulle diens is swak ek stop ook nie meer daar nie
12 mins ? Like
Louize Scheepers Daardie plek sien my ook glad nie
9 mins ? Like
Charmaine Falck Conradie Ek persoonlik het nog NET goeie diens daar gekry.
8 mins ? Like ? 2
Salma Louw Ek het ook nog net goeie diens gekry by hulle. Ek gebruik hulle die heel meeste.
6 mins ? Like
Michelle Labuschagne wow
3 mins ? Like

0
Replies (1)
Caltex South Africa
Caltex South Africa's reply08 Jul 2015, 09:08
Official
Hello K@rin,

Dankie vir die epos aangaande U klagte. Ons het U klagte na die Retailer aangestuur en hy sal in ****ak met U wees.

Groete
Chevron Client Service Centre