1 reviews | Active since Nov 2019
Motor enjin gegaan agv Caltex Uitzicht petroljoggie se nalatigheid!
Ek was Saterdag, 16/11, by Caltex Uitzicht en die petroljoggie moes my olie en water check. 14km voor Jacobsbaai vrek my kar vir geen rede. Na 'n gesukkel en traumatiese ervaring vir my 4jarige, 'n huurmotor ens ens, gaan ek Sondag terug om die nuus aan hulle oor te dra en dat hulle verantwoordelikheid gehou moet word wat gebeur het. Ons kyk op die recording en duidelik wys dit dat die petroljoggie my water cap bly draai het en dat die cap nie vasgedraai was nie. Hy erken dit wou nie vasdraai nie en al wat die bestuurder sê is dat hy my daarvan moes inlig en dat hulle 'n hearing sal he met hom, maar hulle kan niks vir my doen nie! Is ek nie geregtig om dit verder te vat vir hulle nalatigheid nie!!!! En nou verwag die garage dat ek self alles moet dra op myself!!!!
We in receipt of your complaint, and apologise for the service rendered.
We will be contact with you.
Regards
Caltex SA (Pty) Ltd.
We in receipt of your complaint, and apologise for the service rendered.
We will be contact with you.
Regards
Caltex SA (Pty) Ltd.
