AN
Adele N
1 reviews | Active since Mar 2016
01 Mar 2016, 17:55
Ek dink julle het die slegste diens ooit. Na Sonda
Ek dink julle het die slegste diens ooit. Na Sondag wat ek daar gaan diesel ingooi het en die vrou wat ons gehelp het sal ek julle NOOIT weer ondersteun nie.

Die bestuurderes is net so ongeskik soos haar werkers. Ek het julle gaan raporteer by Caltex SA.

Vir die bestuurderes. Ek wonder wie lag nou. Omdraai en loop terwyl n klient nog met jou praat waar jy jou ****erlik vererg!!!

Sies man!!!!

Jy is n baie vieslike mens met geen kliente diens nie!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)