1 reviews | Active since Mar 2014
Bad Service
Goeie Dag
Jammer dit is nou in afrikaans.
Ek was vandag by Caltex in 42 Gen Smuts in vereeniging 15/07/2021 om 10:23. Ek het gaan kos koop vir my werkers en die pie's was ok nog koud en toe gaan ek till toe die kasier het in haar taal gepraat voor my met die ander kasier en nie eers gevra of ek n sak soek nie net gely en gedink ek gaan dit betaal dit is nie die eerste keer nie. Ek het die eiernaar die eerste keer gebel en daar oor gepraat en toe se die eiernaar hy's baie jammer toe sien ek dit oor en nou toe ek die eiernaar weer bel toe se jy ok nou jammer jammer gaan nie werk nie dit gaan oor customer service wat tel. Ek is nie n pesoon wat vol *** is nie maar as hulle my nie kan hanteer soos ander mense nie dan wat soek die werker's dan daar. Ek wil weet waner werk die skof wat nou werk weer dat ek terug gaan en kyk of ek die selde diens gaan kry maar ek se nou as ek weer gaan gaan ek hulle af record en dit dan vir hoof kantoor aan stuur want eks nie n hond nie dis hoe hulle my nou hanteer het eks n mens net soos hulle
Ek wil nie met die eiernaar paart nie ek sal ****ak bly met die hoofkantoor want die eieernaar doen niks. Hier is my ****ak nr *** of ***.
Die bedrag wat ek elke keer koop by n petrol stasie is so +-R250 per dag.
Hoop u verstaan Lekker dag Groete Chris
Ons ontvang u klagte en vra om verskoning vir die ongerief.
Ons sal binnekort ****ak maak.
Groete
Caltex (SA) Edms Bpk
Ons ontvang u klagte en vra om verskoning vir die ongerief.
Ons sal binnekort ****ak maak.
Groete
Caltex (SA) Edms Bpk
