1 reviews | Active since Jul 2017
Swakste diens ooit.
My foon is beskadig en kon nie reggemaak word nie. Versekering het bevestig dat foon vervang gaan word deur hul vers****** CA Cellular nadat ek bybetaling moes maak. Op 31/12/2020 voor 12h00 maak ek bybetaling aan CA Cellular. Ek stuur bewys van betaling aan hulle op 31/12/2020 en volg ook telefonies op dat die aangeleentheid dringend is. Betaling is vanaf my ABSA rekening na hul ABSA rekening gemaak, dus direkte betaling wat dadelik verskyn. Op 02/01/21 ****ak my vrou hulle 2 keer (praat met Shannon) en kry antwoord dat die foon Maandagoggend versend sal word, daar moet net bevestig word dat geld op hul rekening verskyn. Maandagoggend bel my vrou weer, praat weer met Shannon, foon nog nie gestuur nie, moet nog bevestiging kry dat geld in rekening inbetaal is!! Regtig, hoe lank vat dit om te kyk of geld verskyn. Dit is nou Dinsdag middag, wag nog steeds
