WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
18 Jan 2023, 09:25
Nasporing onakkuraat en geen epos kommunikasie
Vat te lank om af te lewer, ek't nie geweet dit word ingevoer nie. 7dae was belowe deur Bonzi wat skielik verander het na 15 dae. Logistieke nasporing onakkuraat. Buffaloex koerier se web of nasporing buite orde. Fastway het kom aflewer 17h19 binne die 48uur wat ek 'n SMS van Buffaloex ontvang het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)