CS
Claudine S

1 reviews | Active since Aug 2019

09 Jan 2020, 06:12

Unsatisfied Client!! Poor service. Service provider without ANY service

Swak swak diens!! Hulle sê hulle is oop van 6uur af, bel hulle dan andwoord hulle eenvoudig nie die foon nie. Hou 10min aan geen andwoord. Internet Service Provider wat GEEN service provide nie. Die internet is meer af as aan. Maar as dit by betaling kom dan moet dit stiptelik gebeur.

0
Replies (0)