GE
Giani E

1 reviews | Active since Aug 2019

20 Aug 2019, 09:27

SWAK INTERNET BY BRONBERGWISP

Uiters swak diens! Ons betaal R400 per maand vir internet wat al vir die maand van Augustus 2019 heeltyd af is of baie stadig is. Ek sal niemand aanbeveel om 'n internet ****rak by Bronberg uit te neem nie. As betalende klient wil mens graag die diens gelewer he waarvoor jy betaal! Baie teleurgesteld!

0
Replies (0)