HC
Herman C

1 reviews | Active since Jun 2019

01 Sept 2019, 17:36

Swak diens.

Moeilik om die maatskappy aan te beveel. Aflaai spoed omtrent nooit waarvoor jy betaal nie. Om te kla help ook nie. Swak diens op sy beste.

0
Replies (1)
Bronberg Connect
Bronberg Connect's reply05 Sept 2019, 14:21
Official
Goeie Dag Herman,

Kan U ons asseblief voorsien met U rekening nommer sodat ons ondersoek kan instel in U klagte in en sodat ons met U in ****ak kan kom.

Dankie