bb
benco.qhse benco.qhse

1 reviews | Active since Mar 2010

30 Sept 2019, 19:14

Patetiese, vêr onder standaard diens

As daar n moontlikeid was vir n minus rating het ek dit gegee, Sukkel nou al 2 maande net om n stabiel internet konneksie te kry. Die so genaamde helpdesk, help glad nie. Ek moet elke keer bel en vra wat gaan aan, S***el of mail nou al 2 keer n dag, maar word net geignoreer. Diens is pateties

0
Replies (1)
Bronberg Connect
Bronberg Connect's reply01 Oct 2019, 08:09
Official
Goeie Dag Henco,

Ek vra onverskoning vir die diens wat U ontvang het. Kan U ons asseblief voorsien met 'n ****ak nommer sodat ons die vir jou kan ondersoek.