No response on relocating us
<p>Ek het 'n 24 maande ****rak aangegaan met Bronbergwisp op die 14de Desember 2016. In Januarie 2017 het dit baie vinnig gebeur dat ons verhuis na Vereeniging. Na talle korrespondensie met 'n Roxanne by Bronberwisp om ons te help met die oorplasing van die internet satelietskottel, kry ons net antwoorde van haar af soos "ek bel u nou terug".....NIKS gebeur nie. Ek moet altyd terugbel. Ek is nou moeg vir GEEN diens en reaksie van hulle kant af nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)