GG
George G
1 reviews | Active since Mar 2021
27 Oct 2021, 12:29
R Pieterse eis en goeie diens
Ek is aangenaam verras toe ek vir die eerste keer n windskerm eis moes indien. Ek het die kantoor gebel om raad te vra toe hulle my deursit na Amanda Du Plessis. Daar is die eis papierloos geregistreer en ek het flinke en vriendelike diens van haar ontvang. Dis n plesier om met haar te werk en sal sulke diens beslis aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Brolink's replyOfficial
27 Oct 2021, 12:33 Good day We are pleased that we have been of assistance to you, and we endeavour to continually provide excellence in service. Kind Regards Brolink
Brolink's reply27 Oct 2021, 12:33
Official
Good day We are pleased that we have been of assistance to you, and we endeavour to continually provide excellence in service. Kind Regards Brolink
