HB
Hardus B

1 reviews | Active since Mar 2023

29 Jul 2024, 09:28

Goeie Diens

My Bakkie het Vrydag aand onklaar geraak op die N14, ek het Brolink ges***el en hulle het gereel vir inslsleep diens. Later die aand het hulle my weer ges***el om seker te maak ek is veilig by die huis.

0
Replies (1)
Brolink
Brolink's reply29 Jul 2024, 09:33
Official
Good Day. Thank you for your 5* rating. We are pleased that we have been of assistance to you, and we endeavour to continually provide excellence in service. Kind regards, Brolink