PC
Pieter C

1 reviews | Active since Oct 2019

10 Feb 2023, 09:51

Brolink swakste versekeringsmaatskappy in Suid Afrika, onderskrywers maak baie foute wat ons as klient te na kom

Swakste versekerings onderskrywings maatskappy, versekerde items word nie bygevoeg of afgehaal nie, en Brolink se betalingstydperk en dienste van die swakste in Suid Afrika.

0
Replies (2)
Brolink
Brolink's reply10 Feb 2023, 09:54
Official
Good Day
Thank you for bringing this to our attention. Our complaints department will communicate with you going forward.

Kind regards
Brolink 
PC
Pieter C's update10 Feb 2023, 10:07
Reviewer Update
regarding claim number and policy ***3*005*013/012 , very very unhappy and disappointed