Slegste internet wat ek al gebruik het
<p>BreedeNet se hulle is die nommer 1 "high speed wireless internet provider" maar ek sien nie hoe dit kan waar wees nie want die internet bly stadig en as jy hulle bel kyk hulle na dit en dan werk die internet weer vir 'n paar dae reg net tot jy tevrede is en dan is dit maar weer die selfde van voor af.iemand sal iets aan dit moet doen,mens kan nie maand na maand betaal en tevrede wees met wat jy kry nie</p>
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)Breedenet Wireless ISP's replyOfficial
22 Jan 2020, 11:26Goeie dag
Jammer vir die vreeslike laat antwoord. Ons het 'n toegewyde span wat nou daagliks Hellopeter asook ander tuistes montitor om te reageer op toekomstige oorsigte en klagtes en dit so gou as moontlik op te los.

Breedenet Wireless ISP's reply22 Jan 2020, 11:26
Official
Goeie dag
Jammer vir die vreeslike laat antwoord. Ons het 'n toegewyde span wat nou daagliks Hellopeter asook ander tuistes montitor om te reageer op toekomstige oorsigte en klagtes en dit so gou as moontlik op te los.
Jammer vir die vreeslike laat antwoord. Ons het 'n toegewyde span wat nou daagliks Hellopeter asook ander tuistes montitor om te reageer op toekomstige oorsigte en klagtes en dit so gou as moontlik op te los.
Breedenet Wireless ISP's replyOfficial
22 Jan 2020, 11:27As u hierdie boodskap ontvang en u steeds 'n kliënt van Breedenet is, moet u asseblief u rekeningbesonderhede beantwoord, sodat ons dit kan ondersoek.
Ons streef daarna om die beste moontlike ervaring aan al ons kliënte te gee en poog om ons dienste te alle tye te verbeter
Breedenet

Breedenet Wireless ISP's reply22 Jan 2020, 11:27
Official
As u hierdie boodskap ontvang en u steeds 'n kliënt van Breedenet is, moet u asseblief u rekeningbesonderhede beantwoord, sodat ons dit kan ondersoek.