1 reviews | Active since Nov 2016
bad service
<p>Ek het my kar gery na bosch servuce toe met n probleem. My klagte was die kar get ne soms uit gesny en dan s***el ek hom aan en ry verder. Ek het hulle gevra om na die probleem te kyk en n kwotasie te gee. Hulle het die computer box weggestuur en dit het teruggekom met geen fout nie</p> <p> En toe sit hulle hom terug en blaas die computer box. Nou verwag hulle van my om dit te betaal wat ek nie gaan doen nie want dit was nie my fout nie en ook nie die probleem nie. Nou kan my kar nie eers ry nie en die citroen c2 was in n goeie rybare toestand. Eh het drie weke gewag vir my kar en nou het ek glad nie vervoer nie asgevolg van hulle fout. Hulle wil my nie verder help nie. Wat staan my nou te doen. Kan julle asb help. Dankie</p>
