MC
Madelein C
1 reviews | Active since Jun 2025
06 Jun 2025, 11:51
Soek wit handsak 😂😂
Ek love julle items maar maak asb weer n wit handsak. Ek was laat vir 1 en sien dit word nie meer geadverteer nie. My bruin handsak is Al amper 6 jaar oud en nogsteeds in goeie toestand. Love die kwaliteit
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)