Bos Bevok Vellies
Based on recent customer reviews, Bos Bevok Vellies is widely celebrated for its handcrafted leather goods, with customers consistently praising product quality, durability, and the personal touch that comes with each purchase. A recurring theme is the friendly, attentive service and the seamless online shopping experience, with many describing themselves as loyal, long-standing supporters. However, an isolated but serious concern emerges around order fulfilment delays and unresponsive communication when issues arise, particularly regarding refunds and stock availability, which has notably affected trust for some shoppers.
NPS Score
-100
Recommended: Unlikely
Oct '25 - Sep '26
Used this business recently? Share your experience to help others decide.

Share Your Experience1 reviews | Active since Aug 2026
So bly oor my boots lekker warm en gemaklik kanni wag om weer te bestel nii
1 reviews | Active since Aug 2026
So bly oor my boots lekker warm en gemaklik kanni wag om weer te bestel nii
1 reviews | Active since Jul 2026
⭐ 1/5 Ek is uiters teleurgesteld met my ervaring. Ek het R500 vir hierdie skoene betaal – wat vir my baie geld is – en moes omtrent 12 dae wag vir my bestelling. Toe die bestelling uiteindelik afgelewer word, was dit die VERKEERDE skoene. Ek moes toe nog ’n verdere vier dae wag voordat ek uiteindelik die korrekte paar ontvang het. Toe ek die regte skoene ontvang, was dit nie eers in ’n boks soos die eerste paar nie. Ek het hulle aangehad vir ongeveer vyf keer, en dit was normale gebruik. Ek het spesifiek vir die verkoper ’n video gestuur om te wys dat die skoene nog feitlik nuut is – die binnekant, sole en buitekant wys duidelik baie min tekens van gebruik – maar die skoen het reeds aan die kant begin skeur. Ek het nie net vir ’n terugbetaling gevra nie. Ek het selfs gevra of daar moontlik ’n oplossing is, soos om dit te laat herstel, aangesien daar ook met leerprodukte gewerk word. Die antwoord wat ek gekry het, was eenvoudig dat gedrade skoene nie omgeruil word nie. Ek verstaan dat ’n mens nie sommer gebruikte skoene kan terugbring omdat jy van plan verander het nie. DIT is egter nie my probleem nie. Hierdie skoene het ná ongeveer vyf keer se normale dra begin skeur. Ek kla oor ’n moontlike kwaliteits-/defekprobleem, nie omdat ek bloot nie meer van die skoene hou nie. Vir R500 verwag ek nie ’n goedkoop paar skoene wat ná ’n paar dra-geleenthede begin uitmekaarval nie. Ek het die verkoper die geleentheid gegee om die probleem op ’n redelike manier op te los, maar ek is tot dusver bloot met “ons ruil nie gedrade skoene om nie” afgeskeep. Ek is bitter teleurgesteld. Ek het baie uitgesien na hierdie skoene en was aanvanklik selfs begripvol toe die verkeerde paar afgelewer is. Ek het dit aanvaar as ’n menslike fout en net gewag vir die regte paar. Maar wanneer ’n produk ná ongeveer vyf keer se normale gebruik reeds skeur en die verkoper nie bereid is om selfs ’n herstel of ander redelike oplossing te bespreek nie, voel ek dat ek as kliënt baie swak behandel is. Ek sal beslis nie weer hier bestel nie en kan dit ongelukkig nie aanbeveel nie.

Hellopeter has tracked Bos Bevok Vellies across 32 reviews. Bos Bevok Vellies hasn't collected enough recent reviews — at least 10 in the last 12 months are needed — to calculate a TrustIndex score. Have you used Bos Bevok Vellies? Write a review to help others decide.