TG
Tanja G

1 reviews | Active since Sept 2023

01 Nov 2023, 19:36

Gelukkige Kliënt

Ek het n beursie bestel vir my man, en die terug voering en opvolg van my pakkie in koerier was uiters perfek, ek sal enige tyd familie en vriende aan beveel om n ogie te gooi oor hul produkte, hul diens en vriendelikheid was 101%. Nogmals Dankie

0
Replies (0)