EK
Esmarie K
1 reviews | Active since May 2015
15 Feb 2023, 03:57
Bos be*** vellies is the worst
Bos Bevok Vellies..... Slegste klientediens ooit. Hul het droog gemaak met n beursie wat ek bestel het vir n kersgeskenk. Hul het my toe ge****ak en belowe dat hul dit sal vervang so gou moontlik. dit was voor Kerfees gewees. Intussen stuur hul waybill nommers van koerier maar daar is geen pakkie nie. Ek het honderde verskonings gehoor. Geen mens wil as n fool gevat word nie. Sou iemand meer wil weet, ek het al die whatsapp's ens. ****ak my gerus. Ek deel dit graag.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)