LL
Lizane L

1 reviews | Active since Aug 2016

15 Apr 2025, 09:32

BAIE ONTSTELD - ****MERS

Ek sal hulle nie aanbeveel nie. Ek het 'n item by hulle bestel en betaal die 22ste Maart 2025. Op 31 Maart het sy bevestog dat hulle besig is daarmee. Tydens bestelling, sê hulle dit neem 12 werkdae voor die item versend word. Ek het al telke male navraag gedoen oor my bestelling aangesien dit 'n verjaardag geskenk vir iemand is. Ek kry GEEN TERUGVOER NIE. My navrae word net ignoreer.

BLY WEG. Wil voorkom as dit NET 'N **** IS.

0
Replies (1)
LL
Lizane L's update15 Apr 2025, 09:33
Reviewer Update
****ak nommer wat gebruik word deur hulle is ***