WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
18 Jan 2023, 09:19
Koerier nasporing en aflewerings tyd onakkuraat en vat te lank
Vat te lank om af te lewer, ek't nie geweet dit word ingevoer nie. Logistieke nasporing onakkuraat. Buffaloex koerier se web of nasporing buite orde. Gaan ook kla by Tymebank 😡 Anti-Afrikaans
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)