JG
Jacques G
1 reviews | Active since Mar 2025
11 Mar 2025, 19:50
123
Ek het so bietjie meer as n jaar vir my 2 broeke online bestel. Broeke self is van goeie gehalte, maar die velcro wat gebruik word op broeke is vir ***! Werk nie meer na wense en is ook nie regoor mekaar vasgeheg nie. Het 2 Jonsson broeke wat al 10jr out is en hul velcro werk nog moer goed
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)