JW
Johan W

1 reviews | Active since Dec 2012

24 May 2017, 08:26

Sovereign BMW Bloemfontein Puik Diens

Vir wie dit mag aangaan:

Hiermee wil ek Sovereign BMW Bloemfontein (Motorfietse) dank vir hulle puik

diens en ‘n spesiale dank aan Stephen vir al sy moeite, geduld en tyd. Dis min dat

mens nog die tipie diens by ‘n plek kry veral by ‘n groot handelaar. Hou so aan

manne. Julle sien my sommer gou weer.

0
Replies (0)