TH
Tracy H

1 reviews | Active since May 2020

30 May 2020, 10:29

Slegte diens

Ek het n cell foon rek by inblue corp,mens kan al jou airtime uit bel op hulle jy word af gesny,jy kan email stuur dit word geantw deur om te se dit is deur gestuur na die acc dep hulle sal jou ****ak tot en met vandag nog niks gehoor van die maatskapy,hulle is tragies beveel niemand aan om by hille aan soek te doen

0
Replies (1)
Blue Label Connect
Blue Label Connect's reply01 Jun 2020, 16:26
Official
Hi Tracy

We apologize for the experience you've had thus far. Please expect an email from one of our agents to assist.