1 reviews | Active since May 2016

23 Mar 2021, 14:07

********s ********** sommer ****bags

Ek wil nie eers 'n ster gee. Ek het boodskap gekry dat ek 'n VIP is en kry gratis R65 elke maand as ek 1 reply. Nou ja, eie sal nie 1 reply. 2 weke later doen ek balance check en daar etaan montly airtime R55. Cool ek het wel die gratis airtime gewen. Maand 2 weer montly airtime R55 op balance navraag. Boom volgende balance navraag lees you're on On-billing uchoose flexi 55. Wat nou? Ek us vir 'n ride gevat. Bel vodacom customer care, kry nie opsie om met konsultant te praat. Stuur toe maar epos waarop hul my terug bel en inlig dat ek 'n RMCS Edgars rekening het en moet hulle ****ak oor dit, maar kry geen response. Nou wat moet ek nou doen. Waar gaan betaal ek die R110 wat ek toe nie gratis gekry het nie.

0
Replies (0)