MG
Marachelle G

1 reviews | Active since Aug 2022

28 Nov 2022, 15:14

Fed Up!!!!

Ek het Vrydag na Blue Label Queries toe gebel. Daar is geen bewyse dat ek my foon in gestuur het saam met n courier vir repair nie se die dame. Maar Sam se laasweek vir my my foon het hulle gestuur vir repairs. Soe ek verstaan nou nie Lekker wie praat die waarheid nie. En soe gou soes ek laasweek n review geplaas het toe kom hulle gou reply op my emails. Ek gaan nie verder betaal vir n foon wat wiet nie waar is nie.

0
Replies (1)
Blue Label Connect
Blue Label Connect's reply29 Nov 2022, 09:02
Official
Good day Miss Geswind , kindly note that we have liaised with our warehouse regarding the dispatch and tracking of your parcel. We deeply apologize for the delay and have requested a urgent delivery from our Repair Centre as well. Please note that we will inform you accordingly regarding a delivery date.

Thank you
Kind Regards
Sam