LT
Lynette T

1 reviews | Active since Jul 2019

26 Jul 2019, 16:01

Diefstal van persoonlike inligting

Ek het die week tot my skok agter gekom dat die maatskappy on****eregtelik besit geneem het van my selfoon nr. Sedert Woensdag is ek in 'n oorlog met hulle, sodat ek 'n simswap kan doen. Hulle weier volstrek om dit te doen. Wat my verstand te bowe gaan is waar het hulle my inligting gekry, aangesien ek nie 'n klient van Jet of Edgars is nie. Vodacom se net hulle kan my nie help nie, RMCS moet my help. Nou het ek nog 'n sms gekry dat ek hulle die astonomiese bedrag van R616 113.98 skuld. Waar kom hulle daar aan en vir wat. Ek sal daarvan hou as die persoon inbeheer van RMCA vir my kan s***el en vir my bewyse kan gee dat ek hulle toestemming gegee het om my persoonlike inligting op hulle stelsel te laai. Indien ek nie van hom/haar binne die volgende 4 dae hoor nie, sal ek 'n klag van bedrog teen die maatskappy gaan le.

0
Replies (1)
Blue Label Connect
Blue Label Connect's reply26 Aug 2019, 09:54
Official
Good day
      Thank you for raising your query with us, we will contact you shortly to resolve.  

Thank you 
Ruth