GH
Gideon H
1 reviews | Active since Jul 2022
19 Jul 2022, 18:18
Unhappy customers
Wie het ń Big Boy 250 TSR. Ons het in lockdown gekoop uit die boks. Die motorfiets het net issues. My ketting het nou al weer vir die derde keer in die ry afgekom, en die 4 bolts and nuts op die agter sprocket breek af. Die quote van Big Boy vir my sak is nou R 3500. Het iemand anders ook ń ketting issue??
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)