WS
William S

1 reviews | Active since Jun 2016

10 Nov 2016, 14:18

Bigboy skems

<p>My pa het my bike na bigboy toe gevat om reg te maak na my pa hulle gese het wat die bike maak en hul my pa gebel en gese die bike het nie spark nie kan hulle nuwe parte in sit en my pa gese is reg. Hulle het die bike toe gestaart en hoor ñ geraas in die enjen en strip die bike sonder om my pa in te lig en bel hom toe hul sien wat vout is en se dit sal R4700 kos om reg te maak en my pa vir hulle se sit die bike aan mekaar Hy gaan hom kom op tel. 29/10/2016 het ek en my pa die bike gaan kry en my pa hul betaal R550 vir die spark parte en ek die goed gekoop vir die enjen R1540 ek het self die parte in gesit en die bike wou nie op ref toe vat ek hom na ñ ander ou toe en 30 min toe ref die bike op en kos my nog R170 later so ek wil weet hoekom vra bigboy my pa so baie en die bike is nie eers 100% reg wa hulle gewerk het nie ek se hulle is ñ klomp ***** weters</p>

0
Replies (0)