wE
wayne E
1 reviews | Active since Jun 2019
09 May 2020, 19:35
Very bad bid or buy
Ek het Maandag iets op bid or buy gekoop. Die persoo. By wie ek dit gekoop het se naam is MarutiGroups ek het hulle klaar betaal en alles en toe ek die Vrydag vra of die pakkie oppad is toe word daar gese jammer eers na lock down. Maar ek door to door betaal so dit moes al hier gewees het. Ek het vir die verkoper en vir bid or buy gestuur maar niemand antwoord my terug nie en ek het dit in besigheids ure gedoen. Al wat ek soek is my R200 terug betaal in my rekening sonder hanterings fooie want nerens het hulle gese dat hulle stuur eers na lock down nie
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)bidorbuy's replyOfficial
13 May 2020, 15:31Hi Wayne,
Ons is baie jammer om te hoor oor jou slegte ervaring op ons platform.
Ons het jou bestelling opge****r en een van ons kliëntediensagente sal jou binnekort ****ak.
Nogmaals jammer vir die misverstand en hopelik kan ons hierdie vir jou spoedig oplos.
Groete
Die bidorbuy span
bidorbuy's reply13 May 2020, 15:31
Official
Hi Wayne,