JP
Jacolene P

1 reviews | Active since Apr 2020

01 Apr 2020, 17:05

BIDORBUY SE DIENS

Ek het op 24 Januarie ' n order geplaas en betaal...na 10 dae kon ek nosteeds nie die pakkie "track"...na 8 weke en baie emails van BIDORBUY en LOOT...( Mary-Ann & Morne)..laat hulle weet REFUND is inbetaal die 23ste Maart. Tot vandag nog geen refund ontvang.

BAIE SWAK EN ONEERLIKE DIENS VAN BIDORBUY ...LOOT

0
Replies (0)