HL
Hennie L
1 reviews | Active since May 2015
25 May 2015, 17:55
Exellent Servece from Biddulphs
Goeie more Ronel, net 'n kort briefie van waardering vir die uitstaande diens wat Biddulphs
gelewer het. Ons trek het net na een uur Saterdag geareveer.
Ek kan met vertroue Biddulphs aanbeveel vir uitstekende diens. Julle maak 'n goeie span.
Dankie

Hennie Lewis
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)