RN
Ryk N
1 reviews | Active since Jan 2019
21 Jan 2019, 10:07
Excellent service by Biddulps furniture removals
Ek wil Biddulphs in Bloemfontein gelukwens en bedank vir uitstekende diens, behulpsaamheid en vriendelikheid met die hantering van 'n deeltrek van sekere meubels van ons huis in Bloemfontein, na George. Hier wil ek graag vir Natasha en ook Edward uitsonder. Die effektiewe manier van werk en hulle vriendelikheid is iets uitsonderlik. U maatskappy kan met reg trots wees op sulke mense in u diens. Ons beplan om definitief van julle diens gebruik te maak wanneer ons oor 'n paar maande Paarl toe verhuis.
Ryk Neethling Snr
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Biddulphs International's replyOfficial
25 Dec 2019, 20:00Dear Ryk. Apologies for the delayed response. We thank you for your kind comments. Wishing you a very Merry Christmas and Happy New Year. From everyone at team Biddulphs.
Biddulphs International's reply25 Dec 2019, 20:00
Official
Dear Ryk. Apologies for the delayed response. We thank you for your kind comments. Wishing you a very Merry Christmas and Happy New Year. From everyone at team Biddulphs.
