NM
Noeleen M

1 reviews | Active since Feb 2023

27 Feb 2023, 13:42

beste diens wat ek al gekry het

Hi ons trek na JHB toe en glo beter diens kan jy nie kry nie dit staff was wonderlik het dadelik met elke epos na my toe terug gekom

hulle pryse is ook die beste

julle is die beste

groete Noeleen

0
Replies (1)
Biddulphs International
Biddulphs International's reply27 Feb 2023, 13:58
Official
Thank you Noeleen for your awesome comments! and in choosing team Biddulphs

Wishing you all the best

Take Care
Stay Safe